Psalms 141:1-2

Psalms 141:1-2 DB

Here, ek bid tot U. Help my asseblief gou. Luister na my. Help my as ek tot U bid. Ek hoop dat dit vir U aangenaam is om my gebed te hoor. My gebed is soos ’n rustige lied om vir U dankie te sê.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid