Eksodus 4:14

Eksodus 4:14 CAB23

Toe het die toorn van die HERE teen Moses ontvlam, en Hy het gesê: Is Aäron, die Leviet, nie jou broer nie? Ek weet hy kan goed praat. En kyk, Hy kom jou tegemoet, en as hy jou sien, sal hy bly wees in sy hart.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid