1
KOLOSSENSE 4:6
Afrikaans 1983
Wat julle sê, moet altyd vriendelik wees en van goeie smaak getuig; en julle moet weet hoe julle elkeen behoort te antwoord.
Vergelyk
Verken KOLOSSENSE 4:6
2
KOLOSSENSE 4:2
Volhard in die gebed! Wees daarby waaksaam en dankbaar
Verken KOLOSSENSE 4:2
3
KOLOSSENSE 4:5
Tree met wysheid op teenoor die mense wat nog buite die gemeente is. Maak die beste gebruik van elke geleentheid.
Verken KOLOSSENSE 4:5
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's