1
Esra 3:11
Bybel vir almal
Hulle het begin om die Here te prys en vir Hom dankie te sê, “want Hy is goed, ja, Hy doen altyd vir Israel wat Hy gesê het.” Al die mense het hard begin skree en hulle het die Here geprys omdat hulle die fondamente van die tempel kon bou.
Vergelyk
Verken Esra 3:11
2
Esra 3:12
Toe die ouer priesters en Leviete en familiehoofde wat die eerste tempel geken het, sien dat hulle die fondamente van hierdie tempel bou, het hulle hard gehuil. Baie van die ander mense was so bly dat hulle aangehou het om hard te skree.
Verken Esra 3:12
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's